Tipe en oorsprong | |
---|---|
Vervaardiger | Honda |
Produksie | Sedert 2003 |
Voorganger | Honda CBR600F4i |
Klas | Sportfiets |
Verwante modelle | Honda CBR1000RR Honda RC211V Honda RC212V |
Die Honda CBR600RR is 'n 599 cc sportmotorfiets, deel van die CBR-reeks wat bemark word deur Honda sedert 2003 as 'n resiesweergawe van Honda se CBR600F-reeks. Dit het reeds elke Supersport Wêreldkampioenskaptitel van 2002 tot 2008 gewen, en weer in 2010 en 2014.